Rondom My

  1.  
    Die woord "haastigheid" beteken:
    A. stadig B. vinnig C. amper D. finaal
  2.  
    Hierdie gedig is 'n LIRIEK, dit beteken:
    A. Woorde van 'n lier B. Woorde van 'n gedig C. Woorde van 'n liedjie D. Woorde van 'n artikel E. Woorde van 'n storie
  3.  
    WAAR of ONWAAR. Die gedig is in VRYE VERS geskryf
  4.  
    Die tipe rympatroon:
    A. Omarmde rym B. Kruisrym C. Gebroke rym D. Geen rympatroon E. Paarrym
  5.  
    "Veels te veel keer" is 'n voorbeeld van:
    A. Onomatopee B. Assimilasie C. Polisindeton D. Assonansie
  6.  
    Die betekenis van die woord BLOU:
    A. Moedeloos of kwaad B. Gelukkig en bly C. Heimwee of hartseer
  7.  
    Watter EEN woord in die gedig dien as 'n UITNODIGING?
    A. haastigheid B. ondergekry C. weet D. kom
Answer Key
Hide Answer Key

Rondom My (Answer Key)

  1.  
    Die woord "haastigheid" beteken:
    A. stadig B. vinnig C. amper D. finaal
  2.  
    Hierdie gedig is 'n LIRIEK, dit beteken:
    A. Woorde van 'n lier B. Woorde van 'n gedig C. Woorde van 'n liedjie D. Woorde van 'n artikel E. Woorde van 'n storie
  3.  
    WAAR of ONWAAR. Die gedig is in VRYE VERS geskryf
    Waar
  4.  
    Die tipe rympatroon:
    A. Omarmde rym B. Kruisrym C. Gebroke rym D. Geen rympatroon E. Paarrym
  5.  
    "Veels te veel keer" is 'n voorbeeld van:
    A. Onomatopee B. Assimilasie C. Polisindeton D. Assonansie
  6.  
    Die betekenis van die woord BLOU:
    A. Moedeloos of kwaad B. Gelukkig en bly C. Heimwee of hartseer
  7.  
    Watter EEN woord in die gedig dien as 'n UITNODIGING?
    A. haastigheid B. ondergekry C. weet D. kom

Quick Feedback for Knowledge Mouse

Want to suggest a feature? Report a problem? Suggest a correction? Please let Knowledge Mouse know below: