| Questions | Answers |
|---|---|
| Voltooi die titel: Rondom ... | my |
| Wat beteken Rondom my? | naby my |
| Die blou in jou oe - is 'n voorbeeld van .... | metafoor |
| Wat is die blou in haar oe? | harsteer |
| Watter reel se dat sy hoef nie te verander nie? | Wees net jouself |
| Watter rym kom in die gedig voor? | Paarrym |
| Wat is die funksie van die ellips ...? | Gee haar tyd om te dink |